Gaan na inhoud

sitraat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Natriumsitraatkristalle
Enkelvoud Meervoud
  sitraat    sitrate  
si•traat
(chemie) 'n Sout of ester afgelei van sitroensuur
  1. Deodorante wat sitrate bevat verlaag die pH, en dit inhibeer bakteriese groei wat verhoed dat aknee of swere in die oksel voorkom. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: citrate(en)
Nederlands: citraat(nl) o