sjamaan
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sjamaan | sjamane |
- sja•maan
- (religie) iemand wat glo toegang tot en ’n invloed in die wêreld van goeie en bose geeste het.
- Baie Boliviërs raadpleeg sjamane vir leiding, beskerming, en genesing, veral in landelike en inheemse gemeenskappe waar tradisionele oortuigings sterk bly.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|