sjamkram
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sjamkram | sjamkramme |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| sjamkrammetjie | sjamkrammetjies |
- 'n Sjamkram is 'n metaaldraadstruktuur wat die kurk van 'n sjampanjebottel vasmaak, en keer dat die kurk uit die bottel gedwing word deur die hoë druk van die koolstofdioksied.
- fuikie
{{Oorsprong < SJAMpanjebottel + KRAM (Eng> cramp)/(agrafe is French for "staple")}}