sjimpansee
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sjimpansee | sjimpansees |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| sjimpanseetjie | sjimpanseetjies |
- sjim•pan•see
- (soogdiere)
Pan troglodytes, ’n spesie van mensape wat in Afrika voorkom
- Chimp Eden is 'n veilige hawe vir sjimpansees wat gerehabiliteer moet word[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sjimpansee.