skaafwond
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skaafwond | skaafwonde |
- skaaf•wond
- (medies) 'n Oppervlakkige wond wat deur skraap veroorsaak word; 'n area van die vel waar die selle op die oppervlak geskraap of weggeslyt is.
- Dit is geskik vir minder ernstige brandwonde en sere, oorplantingsareas, velverlies-wonde, skeur- en skaafwonde en beenulkusse. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|