Gaan na inhoud

skaats

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Skaatse
Enkelvoud Meervoud
  skaats    skaatse  
(skoeisel), (sport) 'n yster wat onder of aan die skoene vasgemaak word om daarmee oor die ys te beweeg
  1. Op 32 het die snelskaatskampioen Carlijn Achtereekte besluit om haar skaatse weg te pak en 'n beroepfietsryer te word.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: skate(en)
Nederlands: schaats(nl) v/m
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek skaats  
Verlede Tyd  ek  het geskaats        
Om op skaatse oor die ys te beweeg
  1. Buite die saal is 'n dammetjie wat geys is, waarop mense geskaats het, dit is die Rockies vêr in die agtergrond.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: skate(en)
Nederlands: schaats(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skaats.