skakel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skakel | skakels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| skakeltjie | skakeltjies |
- ska•kel
- Iets wat twee voorwerpe aan mekaar verbind
- Die postmodernistiese roman: 'n skakel met die 18de eeu?[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skakel |
| Verlede Tyd | ek | het geskakel |
| Teenwoordige deelwoord | skakelend | |
| Verlede deelwoord | geskakelde | |
- (elektronika) Om voorwerpe aan mekaar te verbind
- ’n 18,00 V sel is geskakel aan twee parallelle resistors van 2,00 Ω en 6,00 Ω onderskeidelik. Bereken die stroom deur elk van die ammeters wanneer die skakelaar oop en toe is.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- ↑ https://www.tandfonline.com/doi/abs/10.1080/02564718808529883 Die postmodernistiese roman: ‘n skakel met die 18de eeu?; André P. Brink; 2007
- ↑ Siyavula Graad 12 Natuurwetenskappe; 2012