Gaan na inhoud

skakelaar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  skakelaar    skakelaars  
ska•ke•laar
(elektronika) 'n Toestel vir die sluiting of onderbreking van 'n elektriese stroombaan
  1. 'n Drukknopskakelaar is 'n elektriese skakelaar wat geaktiveer word deur 'n knoppie te druk.[1]

    Hiponieme

Aan-af-skakelaar

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: switch(en)
Esperanto: ŝaltilo(eo)
Nederlands: schakelaar(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skakelaar.