Gaan na inhoud

skeef

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   skeef    skewe    skeefs    
Vergrotend   skewer    skewers  
Oortreffend   skeefste  
nie reguit nie, nie horisontaal of vertikaal nie, verkeerd
  1. Pepe gesels met mede-rocker en kunstenaar Andries Bezuidenhout oor hoe die skeefste planne dikwels tot die beste idees lei, soos uitgebeeld in sy lewensverhaal, Growing Greatness.[1]

    Antonieme

Reguit

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: scheef(nl)