skeerbekmuis
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skeerbekmuis | skeerbekmuise |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| skeebekmuisie | skeerbekmuisies |
- skeer•bek•muis
- (biologie) (soogdiere) 'n Klein diertjie wat soos 'n muis lyk maar insekte vreet en tot die groot familie
Soricidae behoort
- Daar is lank gedink dat skeerbekmuise en klaasneuse verwant is, maar dit blyk glad nie waar te wees nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor skeerbekmuis.