skei
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skei |
| Verlede Tyd | ek | het geskei |
| Onbepaalde wys | te skeie | |
| Teenwoordige deelwoord | skeidende | |
| Verlede deelwoord | geskeide | |
-
(lêer)
- om te isoleer, om uitmekaar te haal
- (juridies) om 'n huwelik te ontbind
- Tussen 2016 en 2019 het Buenos Aires sy herwinningskapasiteit van 400 tot 800 ton per dag verdubbel en 'n geskeide afvalstelsel met deur-tot-deur-versameling geïmplementeer. [1]
- Die Wet op Huweliksgoederereg 88 van 1984 en die diskresie wat a7(3) van die Wet op Egskeiding 70 van 1979 aan die hof verleen om 'n billike bateverdeling tussen die skeidende partye te bewerkstellig, moes al heelwat weldeurdagte kritiek verduur.[2]
| Vertalings: 1. uitmekaar haal | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. huwelik ontbind | |||
|---|---|---|---|