Gaan na inhoud

skeibaar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   skeibaar    skeibare    skeibaars  
skei•baar
  1. Wat geskei kan word
  2. (taalkunde) waarvan afhangende van die grammatikale omstandighede 'n samestellende deel geskei kan word
  1. Hoe waar dit is, is moeilik skeibaar van politieke propaganda.[1]
  2. Sommige wwe. bestaan uit meer as een deel, bv. weggee weg + gee.
    Dit word deeltjiewerkwoorde genoem.
    Sommige dele kan van mekaar geskei word; dit word skeibare werkwoorde genoem, bv. oorlaai, ondergaan, oorweeg.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: separable(en)
Nederlands: scheidbaar(nl)