Gaan na inhoud

skel³

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek skel³        
"Skel - Spandeer kinders se erflating" beteken om jou eie geld te gebruik gedurende jou leeftyd i.p.v. om dit te spaar om as 'n erfenis vir jou kinders na te laat.

    Sinonieme

spandeer kinders se erflating

{{Oorsprong < Spandeer + Kinders se + ErfLating}}