skemerkelkie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skemerkelkie | skemerkelkies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| skemerkelkietjie | skemerkelkietjies |
- 'n skemerkelkie van sjerrie en vrugte om die partytjie mee te begin
- pons¹, mengeldrankie, koggelkelkie,koggelkelkie, son-onnertjie