Gaan na inhoud

skemernarkose

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  skemernarkose     
skemer + narkose
ske•mer•nar•ko•se
Tydens skemernarkose is die pasiënt nie bewusteloos nie, maar verdoof; dit veroorsaak dat die pasiënt die operasie vergeet asook die tyd onmiddellik daarna. (twilight anesthesia, conscious sedation, local sedation)