Gaan na inhoud

skerper

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   skerp    skerpe    skerps    
Vergrotend   skerper    skerpers  
Oortreffend   skerpste  
Vergrotende trap van skerp.
  1. Hierdie program het ’n skerper fokus op wiskunde en wiskundige statistiek, wat albei verpligtend is tot in die tweede jaar[1]
Enkelvoud Meervoud
  skerper    skerpers  
(gereedskap) 'n Werktuig om iets skerp te maak
  1. Die lewe is soos 'n boks kleurpotlode. Meeste mense is die 8-kleur bokse, maar wat jy regtig soek, is die 64-kleur bokse met die skerpers aan die agterkant. [2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sharpener(en)
Nederlands: slijper(nl) m