skerprug
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skerprug | skerprûens |
- Verkorting van skerprugbult
- skerp•rug
- (geologie) 'n Hellende aardlaag met 'n duikhelling wat teen meer as 45° tot die horinsontale lyn staan
- Skerprûens het baie steiler hellings met ‘n hoek van meer as 45˚[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|