Gaan na inhoud

skerprugbult

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Skerprugbult in Hogsback, Oos-Kaap
Enkelvoud Meervoud
  skerprugbult    skerprugbulte  
skerp + rug + bult
skerp•rug•bult
(geologie) 'n Hellende aardlaag met 'n duikhelling wat teen meer as 45° tot die horinsontale lyn staan
  1. Verduidelik waarom die skerprugbult heel waarskynlik nie in die Karoo-streek van Suid-Afrika sal ontwikkel nie.[1]

    Sinonieme

Skerprug

    Antonieme

Cuesta, homoklinale rug

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hogback(en)