Gaan na inhoud

sketsende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordskets
Bywoordeliksketsend
Attibutiefsketsende
sket•sen•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van sketsend: wat skets, terwyl dit skets
  1. In The Heart of the hunter skets Laurens van der Post iets van die veelsydige, kreatiewe en sketsende lewe van die Boesmans van die Kalahari. [1]