Gaan na inhoud

skil

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  skil    skille    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  skilletjie     skilletjies  
  1. (plantkunde) Die buitenste beskermende laag van 'n vrug of wortel
  2. (chemie) 'n Energievlak van 'n atoom se elektrone
  1. Dit beteken die oppervlak van die appel weerkaats slegs rooi lig na ons oë toe. Al die ander golflengtes van die invallende wit lig word deur die skil van die appel geabsorbeer. [1]'
  2. ’n Energievlak word soms ook ’n skil genoem. Binne elke energievlak beweeg elektrone in orbitale met verskillende vorms. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   1. plante
Engels: shell(en), peel(en)
Nederlands: schil(nl) v/m
  Vertalings:   2. chemie
Engels: shell(en)
Nederlands: schil(nl) v/m