Gaan na inhoud

skildvulkaan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  skildvulkaan    skildvulkane  
skild + vulkaan
skild•vul•kaan
(geologie) 'n Tipe vulkaan met 'n lae profiel, wat lyk soos 'n skild wat op die grond lê. Dit word gevorm deur die uitbarsting van hoogs vloeibare (lae viskositeit) lawa, wat verder beweeg en dunner strome vorm as die meer viskose lawa wat uit 'n stratovulkaan uitbars.
  1. ‘n Skildvulkaan kan voorgestel word as ʼn pyp met vertikale wande waarin die magma voorkom (ʼn lawameer).[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: shield volcano(en)
Nederlands: schildvulkaan(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skildvulkaan.