skindervlinder
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skindervlinder | skindervlinders |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| skindervlindertjie | skindervlindertjies |
- 'n Skindervlinder is 'n meisie of vrou wat gretig en gemaklik oor ander mense praat, en rondgaan om skinderstories oor te dra. (gossip girl)