Gaan na inhoud

skinkkuil

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  skinkkuil    skinkkuile    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  skinkkuiltjie     skinkkuiltjies  
skink + kuil
'n Inkeping of kuiltjie in die bodem van 'n wynbottel vir die skinker se duim om stabiliteit en gemak van skink te gee. (punt)

    Sinonieme

skinkgaatjie, duimgaatjie

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: punt(en)
Nederlands: ziel(nl) v/m