skoeisel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skoeisel | skoeisels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| skoeiseltjie | skoeiseltjies |
- skoei•sel
- Voetbekleding; dit wat mense aan hulle voete dra, soos skoene en stewels.
- Trek jou skoeisel uit voordat jy in die huis inkom.
| Vertalings: skoeisel | |||
|---|---|---|---|