skole-kaping
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skole-kaping | skole-kapings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| skole-kapinkie | skole-kapinkies |
- Baie ingeligte mense sien die Bela-wet as skole-kaping; die onderrigtaal sal nou deur die regering en nie meer deur SBL's gereguleer word nie. (schooljacking, school hijacking)