skoonmaak
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | maak skoon |
| (in bysin) | ... dat ek | skoonmaak |
| Verlede Tyd | ek | het skoongemaak |
| Onbepaalde wys | skoon te maak | |
| Teenwoordige deelwoord | skoonmakend | |
| Verlede deelwoord | skoongemaakte | |
- skoon•maak
- Om sigbare en onsigbare kontaminasie van 'n oppervlak te verwyder
- Motorhuisdeure, relings en kweekhuise sal dankbaar wees om hierdie lente goed skoongemaak te word.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|