Gaan na inhoud

skoorsoeker

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  skoorsoeker    skoorsoekers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  skoorsoekertjie     skoorsoekertjies  
Afgelei van skoorsoek met die agtervoegsel -er
skoor•soe•ker
iemand wat probleme skep, wat rusie soek
Ja, sy ouboet het foute, maar 'n skoorsoeker en bakleier is hy nié, sê Naka Drotské se broer, Tinus. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: stennisschopper(nl) m