Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
-
- (anatomie) Die bokant van die dye van iemand wat sit.
- Die vuur (afskiet) of knal van 'n geweer of rewolwer.
- Sy sus haar babatjie op haar skoot aan die slaap.
- Toe die skoot klap hardloop die bok die ruigtes in.
- 1.
- «In die skoot van moeder aarde»
- die graf
- 2.
- «Die skoot hoog deur hê»
- verlief of besope wees.
- «Skote Pretoors!»
- uitroep van verwondering/ waardering
- «Goed onder skoot wees»
- in die spervuur.
- «Bang soos 'n bok vir 'n skoot hael.»
- Baie bang wees.