Gaan na inhoud

skors

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  skors    skorse  
(plantkunde) die buitenste laag van 'n boomstam
As dit op die skors van 'n boom gespuit word, sal dit help om die siekte te stop wanneer jy dit binne bring en in water gespuit word. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: scale bark(en)
Nederlands: schors(nl) v/m
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek skors  
Verlede Tyd  ek  het geskors    
Teenwoordige deelwoord skorsende   
Verlede deelwoord geskorste   
om iemand voorlopig uit sy posisie te verwyder
Makhosini Msibi, uitvoerende hoof van die Padverkeerbestuurskorporasie (RTMC), is voorlopig geskors.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: suspend(en)
Nederlands: schorsen(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skors.