skorsenier
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skorsenier | skorseniere |
- skor•se•nier
- (kookkuns), (landbou), (plante) Die plante
Pseudopodospermum hispanicum (die groot skorsenier) en
Tragopogon porrifolius (die klein skorsenier) wat se wortels geskil en geëet word
- Hawerwortel (T. porrifolius)
- Nogal vier wortelsoorte – geelwortel, oranjewortel, skorsenier ('n witwortel) en peperwortel. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| |||