Gaan na inhoud

skouburg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  skouburg    skouburge  
skou + burg
schouw•burg
(kuns) 'n Gebou waar teater opgevoer word
St. Stephenskerk. Hierdie gebou was die eerste skouburg in Kaapstad gestig met die steun van die Goewerneur Sir George Yonge in 1799.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: theater(en)
Nederlands: schouwburg(nl) m