Gaan na inhoud

skraap

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek skraap  
Verlede Tyd  ek  het geskraap        
Om met 'n skerp voorwerp die boonste laag te verwyder
  1. Sowat 1 400 km se grondpaaie na NWK se silokomplekse word weer geskraap sodat vragte graan in die komende stroopseisoen so gerieflik as moontlik hierheen vervoer kan word.[1]
«Ons moes raap en skraap[2]»
Ons moes ons regtig inspan om uit die moeilikheid te kom


    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: scrape(en)
Nederlands: schrapen(nl)