skram
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skram | skramme, skrams |
- (medies) oppervlakkige besering aan die vel
- Wanneer jy 'n snywond of skram op jou vel kry, is dit baie belangrik om seker te maak dat die area skoon bly. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skram |
| Verlede Tyd | ek | het geskram |
- om in 'n vinnige beweging oppervlakkig aan te raak
- Awasker is getref na die kolwer die bal hard geslaan, en dit van die oorkantste paaltjies geskram en hom neergevel het. [2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|