skreeuend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | skreeu |
| Bywoordelik | skreeuend |
| Attibutief | skreeuende |
- skreeu•end
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik wat skreeu, terwyl dit skreeu
- Diereregteaktiviste in Brasilië het Vrydagoggend al skreeuend 'n laboratorium bestorm en 178 Beagles, waarop medikasie vir newe-effekte getoets is, bevry [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|