skrobbeer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skrobbeer |
| Verlede Tyd | ek | het geskrobbeer |
- skrob•beer
- Iemand streng berispe, teregwys of bestraf.
- Die onderwysers en ds. Jansen maan, gee raad, skrobbeer en help so vorm en rigting gee aan elk van die jongmense se drome en ideale.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|