Gaan na inhoud

skryfsper

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  skryfsper    skryfsperre    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  skryfsperretjie     skryfsperretjies  
'n Skryfsper is 'n klein, vierkantige uitgesnyde deel aan die kant van voorheen gebruikte skywe om te verhoed dat daarop geskryf en inligting uitgevee word. (write-protect notch)