Gaan na inhoud

skub

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Ietermagô se skubbe
Enkelvoud Meervoud
  skub    skubbe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  skubbetjie     skubbetjies  
(biologie) een van die oorvleuelende keratienplaatjies wat die oppervlak van 'n vis of reptiel se vel bedek of 'n soortgelyke struktuur in ander organismes soos sommige soogdiere, voëls se pote, skoenlappers se vlerke of bome se stamme
  1. Alles wat vinne en skubbe het in die water, in die seë en in die riviere – dit mag hulle eet (Lev. 11:9; Deut. 14:9). [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: skale(en)
Nederlands: schub(nl) v/m