Gaan na inhoud

skuinssy

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  skuinssy    skuinssye  
skuins + sy
skuins•sy
(wiskunde) Dié sy van 'n reghoekige driehoek wat oorkant sy regte hoek lê
  1. Maar, die skuinssy bly dieselfde ongeag na watter binne hoek jy verwys omdat dit altyd oorkant die regte hoek is en altyd die langste sy is.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hypotenuse(en)
Nederlands: hypotenusa(nl) v/m, schuine zijde(nl) v