Gaan na inhoud

skurwepoot

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  skurwepoot     
skur•we•poot
(medies), (landbou) 'n Siekte wat die pote van pluimvee affekteer en wat deur 'n myt veroorsaak word wat die pootskubbe inkruip en aansienlike gejeuk veroorsaak

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: scaly leg(en)