Gaan na inhoud

skyf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  skyf    skywe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  skyfie     skyfies  
   
(lêer)
'n ronde plaat; voorwerp in die vorm van 'n plat silinder
Meng die versiersuiker en suurlemoensap, skep dit oor die skywe en smeer eweredig.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: disc(en), slice(en)
Nederlands: schijf(nl) v/m