slavin
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| slavin | slavinne |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| slavinnetjie | slavinnetjies |
- Hulp:IPA: [ˈslɑː.vən]
- sla•vin
- 'n Vroulike slaaf; diensmeisie; 'n vrou wat gedwonge en sonder vergoeding onder die beheer van 'n ander persoon werk.
- Abraham het ook 'n seun genaamd Ismael by Hagar, Sara se slavin, gehad.
| Vertalings: slavin | |||
|---|---|---|---|