Gaan na inhoud

slimbeursie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  slimbeursie    slimbeursies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  slimbeursietjie     slimbeursies  
Jou slimbeursie op jou slim selfoon gebruik om virtueel vir items te betaal. (e-wallet, digital wallet)

    Sinonieme

digitale beursie, digibeursie, e-beursie