sloep
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sloep | sloepe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| sloepie | sloepies |
- (skeepvaart) 'n Klein bootjie met roeispane, 'n mas of 'n enjin, dikwels op die dek van 'n skip;
- Noudat die branders dieper breek
en platbek instoot in die sloepe[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sloep.