sloer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  sloer 
Verlede Tyd  ek   het gesloer        

Werkwoord

    Betekenisse

Voortsleep; draal; talm; lank uitstel; nie vinnig afhandel nie.

    Voorbeeldsinne

Zuma sloer aspris met SAUK.[1]
Wanneer onderhandelings sloer, raak mense gefrustreerd.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: loiter(en), linger(en)
Nederlands: voortslepen(nl), talmen(nl), treuzelen(nl)

Verwysings