Gaan na inhoud

slombie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  slombie    slombies  
Slombies mag dalk so verdiep in hul slimfone wees dat hulle deur voertuie gestamp kan word wanneer hulle 'n straat oorsteek.

    Sinonieme

slimfoonzombie