sluipmoord
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sluipmoord | sluipmoorde |
- sluip•moord
- (misdaad) 'n Moord wat in die geheim op 'n verraderlike wyse beplan en uitgevoer word.
- Die inhegtenisneming het 'n bitter verdeelde Amerika nuwe hoop gegee op antwoorde ná die skokkende politieke sluipmoord Woensdag op Kirk.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sluipmoord.