sluitkas
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sluitkas | sluitkaste |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| sluitkassie | sluitkassies |
- sluit•kas
- 'n Klein, gewoonlik smal opbergkompartement wat gewoonlik gesluit kan word. Hulle word, dikwels in groot getalle, op openbare plekke aangetref soos kleedkamers, werkplekke, skole, vervoerknooppunte en dies meer.
- Die sluitkas het 'n hangslotontwerp en kan gesluit word, wat dit baie veilig en betroubaar maak.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|