slyk
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| slyk |
- Slymerige grond; vuil afsaksel van modderwater; rioolflodder.
- Op 22 Februarie 1994 het 'n wal van die slikdam by die Harmonygoudmyn meegegee en die voorstad Merriespruit deur 'n golf dik slyk oorspoel.
- Iemand deur die slyk haal (sy goeie naam besmeer).
- Iemand uit die slyk opraap (ophef).
- In slyk wentel (verdorwe lewe lei).
| Vertalings: slyk | |||
|---|---|---|---|