smee
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | smee |
| Verlede Tyd | ek | het gesmee |
- (materiaalkunde) Om metale te verwerk deur hulle te verhit en met 'n hamer te slaan om die materiaal die verlangde vorm te gee
- Benewens koolstof bevat ru-yster ook silikon, mangaan en 'n klein hoeveelheid swael en fosfor. Dit kan gegiet word en kan nie gesmee word nie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|