Gaan na inhoud

smeebaar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   smeebaar    smeebare    smaabaars    
Vergrotend   smeebaarder    smeebaarders  
Oortreffend   smeebaarste  
smee•baar
(fisika) Wat maklik in ’n vorm gebuig kan word sonder om te breek
  1. Metale is goeie elektriese en termiese geleiers, het ’n blink glans, is pletbaar en smeebaar en het ’n hoë smeltpunt.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: smeedbaar(nl)